Eksderde CampsEksderde CampsEksderde CampsEksderde Camps
  • TUIS
  • PRETORIA
  • MOSSELBAAI
  • Leefstyl by Eksderde
  • Venue Hire
    • Venue Hire Pretoria
    • Yellow Woods Camps & Conferences
  • DONASIES
  • ROETE AANWYSINGS
    • ROETE AANWYSINGS PRETORIA
    • ROETE AANWYSINGS MOSSELBAAI
  • KONTAK
✕

Ons Missie

Eksderde se hoofdoel soos beskryf deur die konstitusie is:

“… die bediening van die Liggaam van die Here Jesus Christus, en word uitsluitlik bedryf en georganiseer om CHRISTELIKE EVANGELISASIE te bevorder …”

Ons Visie

Die fokus is die uitbreiding van die evangelisasiedoelwit. Bemarking van die kamp se aktiwiteite. Die uitstuur van briewe, e-pos of sms aan kampgangers na afloop van elke kamp om sekere beginsels te bevestig en betrokkenheid aan te moedig. Die ondersteuning en vestiging van soortgelyke kampe elders binne en buite Suid Afrika.
2022 All Rights Reserved | Designs By Lorraine