Kamp & Konferensie Terrein
Ons fasiliteite is geleë op ‘n 85 hektaar bosveld plaas met mak wild en wandel-paadjies, 25km noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad.
Aantal Persone: 350-510
Koste p/p per nag (min.2 nagte): R 200pp
NB: Bespreking is vir ‘n minimum van 350 kampeerders. Indien minder as 350 mense die kamp/konferensie bywoon, sal die koste vir 350 persone nogsteeds betaalbaar wees.
- Verblyf
- Drie etes
- Sap, koffie & tee (van 07:00 tot 21:00)
- Breekware en eetgerei
- N.B. Die prys sluit nie dagbesoekers/sprekers in nie
- N.B. Dag Besoekers: R60 P/dag & R50 per extra ete
- Komberse
- Lakens
- Kussings
- Handoeke
- Snoepie en Koffiewinkel (vra R300 ekstra)
- Klank vir die terrein moet self gereel en voorsien word deur kampeerders.
- Ons voorsien nie klank vir die terrein nie.
U bespreking sal slegs voorbehou word wanneer ons ‘n deposito van R12000 ontvang en ‘n Bewys van betaling met die Bespreking Vorm per faks/e-pos gestuur is.
NB: Die Uitstaande bedrag is betaalbaar 4 dae voordat die kamp/konferensie begin.
Die deposito sal nie terugbetaal word indien die bespreking gekanselleer word binne 60 dae van die datum van kamp/konferensie nie.
Finale aantal kampgangers moet 5 dae voor die kamp/konferensie bevestig word (insluitend dag besoekers, leiers & sprekers wat saam eet/oornag)
Naweekkampe is van Vrydag 17h00 tot Sondag 14h00.
‘n Skriftelike program moet 5 dae voor die kamp datum deurgegee word vir etenstye, koffie winkel tye en skoonmaak dienste.
Huurders onderneem om die kampterrein in dieselfde toestand agter te laat as wat dit gevind is. (Daar is wel skoonmaak dienste beskikbaar tydens julle kamp)
Enige versoeke t.o.v. veranderings aan die bogenoemde moet asseblief op skrif aan die bestuur van Eksderde Camps, Conference & Lodges gerig word.
NB: Bespreking is vir ‘n minimum van 350 kampeerders. Indien minder as 350 mense die kamp/konferensie bywoon, sal die koste vir 350 persone nogsteeds betaalbaar wees
Tel - 079 209 9229
E-pos - verhuur@eksderde.co.za
Druk hier om die besprekingsvorm af te laai: