EKSDERDE

PRETORIA

Bespreek Jeugkamp Besprekings Kalender 2022
Eksderde Mannekampe word op die Eksderde Bosveld kampterrein ongeveer 25km Noord-Oos vanuit Pretoria aangebied, waar mans al vanaf Julie 2000 elke maand saamkom en saam kuier oor Jesus, en meer leer oor Sy plan en doel met elkeen van ons se lewens.

Kom geniet saam met ons ʼn naweek wegbreek van werk en stres in die bosveld en gaan terug na jou huis, ʼn nuwe mens. Eksderde manne en vrouekampe word sedert 2008 gratis aangebied en word steeds gratis aangebied in 2016.

Mannekamp inskrywings begin om 16h00 op ‘n Vrydagmiddag, aandete is om 19h00 en die eerste lesing begin om 19h45, die kamp is Sondag om 14h00 klaar.

Koste: Gratis.

Tyd: Hekke maak STIPTELIK Vrydag 15h00 oop. Inskrywings en begin 16h00 en die kamp maak Sondag om 14h00 klaar.

NB:Eksderde Mannekampe word aangebied vir volwassenes slegs vanaf 18 jaar en op , geen kinders word toegelaat nie.

28 tot 30 Jan

18 tot 20 Feb

11 tot 13 Mrt

13 tot 15 Mei

10 tot 12 Jun

29 tot 31 Jul

26 tot 28 Aug

16 tot 18 Sep

21 tot 23 Okt

18 tot 20 Nov

- Beddegoed – Slaapsak of Duvet met laken/paslaken en kussing. (Daar is ‘n enkelbed met matras beskikbaar vir elke persoon.)

- Toiletware – (skeer en wasgoed) en handdoek

- Casual klere – Dis die Bosveld

- Windbreker, of so iets, vir koel aande.

- Swemklere – as jy wil.

- Bybel, notaboek en pen.

- Muskietgoed.

- Daar is ‘n snoepie en koffie kroeg met kaart fasiliteite.

Ons sien uit om jou daar te sien!

Bespreek

Jou ondersteuning maak `n verskil!

Donasies
GPS Koördinate (Die koördinate neem jou tot by die Eksderde Grondpad, volg die aanwysingsborde van daar af):

Grade – Minute – Sekondes

S 25º 32′ 18” E 28º 26′ 43”

Eksderde Manne en Vrouekampe se Kampgrond: Eksderde Kampterrein is ongeveer 30 km noord-oos van Pretoria.

Vanaf Johannesburg:

Ry Noord op die N1 Polokwane snelweg, gaan verby Pretoria en neem die Zambesi/Cullinan-afrit (Sefako Makgatho). Draai regs by die robot net na die tolhek en ry met Zambesiweg onderdeur die snelweg en draai links by die 2de robot (dis slegs 800m vanaf die snelweg en daar is n groot mall). Die roetebord lees: R573 Kwa-Mhlanga links. Draai dan links met die glybaan op die Kwa-Mhlanga pad (ou Moloto pad) wat verby die Roodeplaatdam gaan. Ry van daardie robot 25km tot waar jy bruin Eksderde Lodges bord kry wat links wys, daar is ook n groot groen bord wat Cullinan na regs wys, net verby daardie bord is ‘n grondpad wat LINKS draai na die Eksderde Kampterrein.

Daar is ook ‘n Eksderde bord met rooi letters hoog aan ‘n kragpaal vas, volg die Eksderde bordjies vir ongeveer 5km tot by Eksderde kampterrein.

Print Padkaart