TERREIN
VERHURINGS
. . .vir 'n Wonderlike Bosveld Wegbreek!
Ons fasiliteite is geleë op ‘n 85 hektaar bosveld plaas met mak wild en wandel-paadjies, 25km noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad.
Kampterrein
Akkommodasie vir 350 mense
Hierdie fasiliteit is ‘n ideale plek vir Groepbesprekings, Besigheid Seminare of Konferensies wat maksimum 350 individue kan akkommodeer. Hierdie fasiliteit bestaan uit ‘n lesingsaal, eetsaal, groot swembad, braai area, opelugteater, volleybalbaan en ‘n snoepie / koffiewinkel.