EKSDERDE REIK UIT NA
DIE HAWELOSE
Wat is God's Grace?
God's Grace is die been van Eksderde wat uitreik na die hawelose. Op Woensdagaande laai ons hawelose mense op straat op, neem hulle saam parkie toe, gee vir hulle kos, bedien en bid vir hulle, en laai hulle na die tyd weer af.
Ons hou ook elke tweede maand n naweek kamp vir slegs Hawelose manne op Eksderde se terrein.
Vertrou ASB saam ons vir donasie, skenkings, ens, ons benodig fondse vir kos ens.