
(Read different Bible versions)
You’re blessed when you can show people how to co-operate instead of compete or fight. That’s when you discover who you really are, and what your purpose is in God’s kingdom.
Eksderde kan nie, en wil nie meer alleen funksioneer nie. Daarom het Eksderde die besluit geneem om mense sowel as besighede te betrek om saam met ons die visie na te jaag.
Daar is verskeie maniere waarop mense en besighede betrokke kan raak met die visie wat Eksderde nastreef.
Indien u deur u besigheid ‘n donasie of maandelikse bydrae ter ondersteuning van Eksderde wil maak, kan Eksderde aan u besigheid op verskeie maniere (soos elke geval mag gelas)’n bewys van betaling voorsien wat van belasting aftrekbaar is.
Kontak Jan Bronkhorst op 082 551 0439 of jan@eksderde.co.za indien U betrokke wil raak of meer inligting benodig.