Lesingopnames

Alle lesings word tydens die sessies opgeneem.  Jy kan gerus die klankbaanopnames bestel.  Die volledige stel opnames, wat ses lesings insluit, is beskikbaar teen R100.  Bestellings en betalings word maklik en veilig aanlyn gedoen.

PRETORIA
Klankbaanopname: Kliek hier om te bestel en te betaal

MOSSELBAAI
Klankbaanopname: Kliek hier om te bestel en te betaal

Ons sien uit om jou te verwelkom by ...