Donasie d.m.v. Zapper
ππ» U kan ‘n eenmalige of maandelikse donasie aan Eksderde maak deur van die Β Zapper App op u Slimfoon gebruik te maak.
ππ» Om te gebruik moet u eers die Zapper App aflaai deur middel van u foon se “App Store”.
ππ» Sleutel dan eenmalig u kredietkaart besonderhede in wanneer Zapper daarvoor vra, en gebruik dan die App om Eksderde se Zapper kode te scan – om so u donasie te maak.