Eenmalige bedrag debietorder

👉🏻 Gee eenmalig deur ‘n debietorder te voltooi.
👉🏻 Die bedrag wat u kan invul op die debietorder is vir ‘n eenmalige donasie.
👉🏻 Slegs ‘n eenmalige aftrekking word vanuit u rekening gemaak op die datum wat u kies.
👉🏻 Vul die res van die debietorder ook in en onthou om te teken.