Maandelikse bedrag debietorder

👉🏻 Gee maandeliks deur ‘n debietorder te voltooi, die vorm word slegs eenmaal voltooi.
👉🏻 Vul beide die bedrae in op die debietorder-vorm vir ‘n maandelikse donasie.
👉🏻 ‘n Maandelikse aftrekking word vanuit u rekening gemaak op die datum wat u kies.
👉🏻 Vul die res van die debietorder ook in en onthou om te teken.