by Philip de Jager | Dec 16, 2025 | Meer oor Eksderde
Die Eksderde-storie Ons begin by die begin … en dit neem ons terug tot by Julie 1998, by die Mabula Manne- en Vrouekampe – gebore uit ’n visie dat lewens ingrypend deur die Goeie Nuus aangaande Jesus Christus geraak en getransformeer sou word. In die...
by Philip de Jager | Dec 14, 2025 | Meer oor Eksderde
Eksderde stigter: Jan Bronkhorst Ek het my eerste kamp in Augustus 1992 gedoen, by Woord in Aksie (WIA), en was by WIA betrokke tot 1997. Toe WIA Pretoria toe geskuif het, het ek, Pierre Spies en Piet Smith aangehou om nog vir ‘n jaar kampe op Mabula te hou. Vanaf...
by Philip de Jager | Dec 13, 2025 | Meer oor Eksderde
Die aanbieding tydens kampe Die aanbieding tydens Eksderde kampe, bestaan uit ses spesifieke sessies, elk ontwerp om geestelike groei en persoonlike verryking te fasiliteer. Die onderwerpe wat tydens kampe behandel word, sluit die volgende in: Skeppingsdoel – om God...