Mosselbaai mannekamp

Mosselbaai mannekamp

Ons nooi jou hartlik uit na die eerste Eksderde Mannekamp van 2026. Daar kom ’n punt waar ’n man moet sê: “Ek kan nie langer so aangaan nie.”  Waar jy besef – met my eie pogings maak dit nie … ek het hulp nodig.  Jy moet die streep trek.  Genoeg is genoeg!...

Terme van gebruik

Terme van gebruik About us Eksderde Manne- en Vrouekampe is a Non-Profit organization with the goal to spread the Good News of Jesus Christ to people by hosting frequent free Men, Woman, Youth, and Kids Camps. On these free camps we provide, accommodation, meals and...
Die Eksderde-storie

Die Eksderde-storie

Die Eksderde-storie Ons begin by die begin … en dit neem ons terug tot by Julie 1998, by die Mabula Manne- en Vrouekampe – gebore uit ’n visie dat lewens ingrypend deur die Goeie Nuus aangaande Jesus Christus geraak en getransformeer sou word.  In die...
Jan vertel

Jan vertel

Eksderde stigter: Jan Bronkhorst Ek het my eerste kamp in Augustus 1992 gedoen, by Woord in Aksie (WIA), en was by WIA betrokke tot 1997. Toe WIA Pretoria toe geskuif het, het ek, Pierre Spies en Piet Smith aangehou om nog vir ‘n jaar kampe op Mabula te hou. Vanaf...