Ons aanbieding

Die aanbieding tydens kampe Die aanbieding tydens Eksderde kampe, bestaan uit ses spesifieke sessies, elk ontwerp om geestelike groei en persoonlike verryking te fasiliteer. Die onderwerpe wat tydens kampe behandel word, sluit die volgende in: Skeppingsdoel – om God...

Jan vertel

Eksderde stigter: Jan Bronkhorst Ek het my eerste kamp in Augustus 1992 gedoen, by Woord in Aksie (WIA), en was by WIA betrokke tot 1997. Toe WIA Pretoria toe geskuif het, het ek, Pierre Spies en Piet Smith aangehou om nog vir ‘n jaar kampe op Mabula te hou. Vanaf...