by Philip de Jager | Jan 1, 2026 | Besprekings is oop, Mosselbaai mannekamp
Ons nooi jou hartlik uit na die eerste Eksderde Mannekamp van 2026. Daar kom ’n punt waar ’n man moet sê: “Ek kan nie langer so aangaan nie.” Waar jy besef – met my eie pogings maak dit nie … ek het hulp nodig. Jy moet die streep trek. Genoeg is genoeg!...