Mosselbaai mannekamp

Mosselbaai mannekamp

Ons nooi jou hartlik uit na die eerste Eksderde Mannekamp van 2026. Daar kom ’n punt waar ’n man moet sê: “Ek kan nie langer so aangaan nie.”  Waar jy besef – met my eie pogings maak dit nie … ek het hulp nodig.  Jy moet die streep trek.  Genoeg is genoeg!...