by Philip de Jager | Jan 1, 2026 | Besprekings is oop, Mosselbaai vrouekamp
Ons nooi jou hartlik uit na die eerste Eksderde Vrouekamp van 2026. Ons nooi jou uit om ‘n avontuur en ontdekkingsreis ten opsigte van jou eie lewe mee te maak – om jou lewe te leef met Jesus aan die stuur van sake. Kry perspektief. Kom, breek weg en...